awards banner

 

Hallo Bertus,

Baie dankie weereens vir die vinnige en doeltreffende diens met die vervanging van die lapadak by Gazania 56.  Dit vertoon baie goed en is beslis ‘n goeie waardetoevoeging tot ons eiendom.  Ek sal jou met vrymoedigheid aanbeveel as iemand navraag doen.

Beste groete,

Dawie Kok


Hello Bertus,

Thank you again for the fast and effective service with the replacement of the thatch roof at Gazania 56. It looks well and is indeed a good addition to our property's value. I have the confidence to recommend you should someone enquire.

Best regards,

Dawie Kok

 

Home  |  Legal