awards banner

Beste Meneer Niewenhuis, of mag ek maar sommer sê Bertus, ons het mos so vir jou genoem toe jy hier gewerk het. Dit is in verband met die lapa wat jy hier opgerig het. Ek wou al so lankal skryf maar het nog net nie so vêr gekom nie. Ons wil jou net bedank vir die pragtige stuk werk wat jy hier gedoen het.

Alles was vining en netjies gedoen en die werksmense was vriendelik en behulpsaam, en het alles netjies skoon agtergelaat. Dit was werklik `n plesier om met jou besigheid te doen en wees verseker dat ons jou hoog sal aanbeveel by enigeiemand wat `n lapa wil oprig. Die lapa gee vir ons so baie plesier ons is eintlik vies vir die winter dat ons nie elke maaltyd so koffie en tee daar sal kan geniet nie.

Dit is n puik stuk werk en ons wil net weereens sê dat jou vriendelike en profesionele manier van dinge doen ons baie beïndruk het.

Hoop jy en jou vrou het een dag tyd om te kom koffie drink by ons.

Beste Groete

Olivier

 


 

Dear Mr Niewenhuis, or may I say Bertus, as I called you when you worked here. It is in connection with the lapa you constructed here. For a long time I wanted to write to you but did not get around doing so. We would like to thank you for the beautiful craftmanship you delivered here.

Everything was fast and neat and the workers friendly and helpful, they also left everything neat. It was really a pleasure doing business with you and be ensured that we will highly recommend you to anyone that wants to erect a lapa. The lapa give us so much pleasure that we are annoyed during winter months not being able to drink coffee and tea there after each meal.

This is a brilliant piece of work and we again want to mention that your friendly and professional way of doing business really impressed us.

I trust you and your wife could someday come over for coffee.

Best Regards,

Olivier

Home  |  Legal