awards banner

Dear Mr Niewenhuis

I write this letter to you to thank you for the excellent and professional service we received from you with the erection of your thatched roof lapa.

From the word go, when we phoned to request a quotation until the completion of the job, the service remained professional. My enquiries while the lapa was being constructed where always answered with patience and in a friendly manner.

What was striking was the fact that construction of the structure started earlier and the work was completed to our satisfaction 6 days earlier than agreed.

The construction area was also left tidy.

The services of Recon Thatchers will be recommended with pleasure to everyone.

Regards

H Landman


Beste Meneer Niewenhuis

Ek rig graag hierdie brief aan jou om dankie te sê vir die puik en profesionele diens wat ons ontvang het met die oprigting van ons grasdak lapa.

Reg van die begin af, toe aanvanklik geskakel is vir die kwotasie, Tot met die voltooiing van die werk, was die diens baie profesioneel. My navrae terwyl die lapa opgerig was was deurgans met geduld en vriendelikheid hanteer.

Wat veral opvallend was, is dat daar begin is met die bou van die lapa weke voor die beplande datum. Die werk is tot ons volkome bevrediging binne 6 dae voltooi.

Boonop is die terrein ook netjies gelaat.

Recon Thatchers se dienste sal met groot vrymoedigheid aan enige een aanbeveel word.

Groete

H Landman

Home  |  Legal