Hi Bertus
I am now back in South Africa, and I must say that the work you made on the lapa looks much better in reality than the pictures you send!
Thanks for doing a great job – we are all very pleased with the job.
Anders
Hallo Bertus
Ek is nou terug in Suid Afrika, en ek moet sê dat die werk wat u gelewer het vir die lapa baie mooier vertoon in die werklikheid as op die foto wat u gestuur het!
Baie dankie vir goeie werk gelewer - ons is baie tevrede met die werk.
Anders