Bertus, thank you for another very professional and excellent thatching job done. I am glad to say that you have changed my perception on the quality of thatching available in the Free State. After 3 previous experiences I had with other contractors, I contacted you 2 years ago for the first...
Jou goeie en professionele diens word waardeer. Dit is deesdae skaars om te vind.
Congratulations to our Associated Member, Recon Thatchers, for winning the "International Best Thatched Roof Competition 2015" at the International Thatching Society's Conference held in Sweden, September 2015.
Hallo Bertus,
Baie dankie weereens vir die vinnige en doeltreffende diens met die vervanging van die lapadak by Gazania 56. Dit vertoon baie goed en is beslis ‘n goeie waardetoevoeging tot ons eiendom. Ek sal jou met vrymoedigheid aanbeveel as iemand navraag doen.
Beste...
Beste Meneer Niewenhuis, of mag ek maar sommer sê Bertus, ons het mos so vir jou genoem toe jy hier gewerk het. Dit is in verband met die lapa wat jy hier opgerig het. Ek wou al so lankal skryf maar het nog net nie so vêr gekom nie. Ons wil jou net bedank vir die pragtige stuk werk wat jy hier...
Waarde Heer
Graag `n paar punte wat ek voel U moet weet:
In die tye waarin ons leef bestaan goeie en effektiewe diens amper glad nie. U het die teendeel bewys deur bloot effektief, spoedig, netjies en bekostigbaar te handel. U werk en diens is hoogs aanbeveelbaar asook U werknemers wat die taak...
Dear Mr Niewenhuis
I write this letter to you to thank you for the excellent and professional service we received from you with the erection of your thatched roof lapa.
From the word go, when we phoned to request a quotation until the completion of the job, the service remained professional. My...
Hi Bertus
I am now back in South Africa, and I must say that the work you made on the lapa looks much better in reality than the pictures you send!
Thanks for doing a great job – we are all very pleased with the job.
Anders
Hallo Bertus
Ek is nou terug in Suid Afrika, en ek moet sê dat die...
Beste Bertus,
Baie dankie vir die uiters professionele diens en die pragtige lapa wat jul vir ons gelewer het en dit in so`n kort tyd. Dit is werklik `n kunswerk. Baie dankie!
Groete,
Willie en Marinette
Dear Bertus,
Thank you for the extremely professional service and beautiful lapa your...
Op Donderdag, 29 Augustus 2013, het ’n stormsterk wind oor Bloemfontein gewaai. Die veld het in die omgewing van Lettie Fouché Skool aan die brand geraak en ’n vonk is oor ’n afstand van +/- 80 meter deur die wind op die grasdak van die Lettie Fouché-Lapa gewaai.
Die brandweer was gelukkig gou op...